Oppiekitaar

R130.00

Oppiekitaar – Jannie net met sy kitaar
In sy Lied van ’n swerwer van 1978 besing Jannie die swerwerspad van oom Chris Blignaut wat van padkamp tot padkamp geswerf het om sy liedjies aan die gewone man bekend te stel. Nou, self reeds meer as ’n halfeeu as swerwer op die langpad van musiek, sing Jannie in hierdie program uitsluitlik liedjies wat hyself geskryf het, net met sy kitaar. Die liedjies skommel tussen vrolikheid en nostalgie – wat albei deel van die liedjiemaker se reis is.

34 in stock

SKU: 16332-17-OPPIEKITAAR

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

×

Hi, Welcome to Nineteen33 Speakeasy

WhatsApp our team

× Need Assistance?