Doep is nie Dood nie

R100.00

Die aand is saamgestel uit Koos du Plessis se onsterflike liedjies asook van sy gedigte en tekste. Na afloop van die hoofprogram gaan ‘n kort verdere program aangebied word, aansluitend by Koos du Plessis se onvergelykbare lied SOMERKERSFEES.

5 in stock

SKU: 10058-17-DOEP-IS-NIE-DOOD-NIE

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

×

Hi, Welcome to Nineteen33 Speakeasy

WhatsApp our team

× Need Assistance?